FarmTrack gee boer meer beheer

GPS-toestelle, wat al ’n rukkie deur graanboere gebruik word, word nou op vrugteplase ingespan. Francois Williams vertel meer.