Landbou Weekblad 15 Des 2017 – Tegnologie wat werk

Tegnologie help boere om risiko en koste te bestuur. Maar wat gemaak wanneer jy sukkel om die tegnologie te kry? Jy bou dit self met die hulp van jong IT-ontwikkelaars, vertel me. Karin Cluver, produksiebestuurder van die vrugte-en-wynplaas Paul Cluver naby Grabouw.